# Action Society dring aan op antwoorde van die minister van Korrektiewe Dienste, Pieter Groenewald, nadat ‘n veroordeelde moordenaar, Xolani du Preez, per ongeluk uit aanhouding vrygelaat is. Du Preez was veronderstel om sy vonnis uit te dien in die Pollsmoor-gevangenis vir die moord op die Kaapstadse grimeerkunstenaar Suritha Alting, maar is vrygelaat ondanks ‘n hofbevel daarteen. Juanita du Preez van Action Society sê die vrylating is die gevolg van ernstige naltigheid en waarsku dat hulle regstappe sal doen indien nodig:
Action Society dreig met regstappe na veroordeelde moordenaar per ongeluk vrygelaat is [KLANK]
ENG JuanitaOnJusticeSystem