# Die African Congress for Transformation sê openbare vertroue in die Suid-Afrikaanse Polisiediens, regbank, en sleutel-toesiginstellings het ‘n kritiek laagtepunt bereik. Die volg na kommerwekkende aantygings van korrupsie wat deur KwaZulu-Natalse polisiekommissaris, Nhlanhla Mkhwanazi gemaak is. Woordvoerder van die ACT, Mohau Khumalo sê staatsinstellings laat die publiek in die steek deur korrupsie te beskerm in stede van diegene wat dit uitwys:
ACT sê openbare vertroue in die polisie en die howe het ‘n kritieke laagtepunt bereik [KLANK]
ENG KhumaloOnPublicTrust