# Die ACDP-party sê die regering sal teen 2035 7,4-miljoen werkgeleenthede moet skep om tred te hou met die groeiende arbeidsmag. Die party waarsku jeugwerkloosheid kan erger word as die regering nie in arbeidsintensiewe industrieë en vaardigheidsontwikkeling belê nie. Die adjunkpresident van die ACDP, Wayne Thring, vra vir beleggings in arbeidsintensiewe sektore en ‘n dubbelbaanstelsel om skoolverlaters vir die veranderende ekonomie voor te berei:
ACDP moedig regering aan om 7,4-miljoen werksgeleenthede vir groeiende arbeidsmag te skep [KLANK]
ENG ThringOnWorkforce