Skip to content

Aanklagte teen voormalige Johannesburgse burgemeester Kabelo Gwamanda is voorlopig teruggetrek [KLANK]

# Die staat het voorlopig alle aanklagte teen die voormalige Johannesburgse burgemeester, Kabelo Gwamanda, en sy medebeskuldigde Mduduzi Zondo in die Protea-landdroshof teruggetrek. Die twee staan ​​tereg op aanklagte van bedrog gekoppel aan ‘n beweerde begrafnispolis-bedrogspul in Soweto tussen 2011 en 2012. Gwamanda is in Oktober verlede jaar in hegtenis geneem en in November afgedank as die burgemeesterskomiteelid vir Gemeenskapsontwikkeling. Hy verwelkom die uitspraak en sê sy arrestasie was polities gemotiveer:

ENG-GwamandaOnRuling