# Die Department van Gesondheid in Noordwes is op hoë gereedheid nadat ‘n geval van cholera in die Bojanala-distrik bevestig is. Die pasiënt, wat onlangs vis uit die Vaalrivier geëet tydens ‘n vakansie in Limpopo, is in afsondering in die Life Peglarae Hospitaal in Rustenburg. Tebogo Lekgethwane van die departement sê die oorsprong word ondersoek en kontakopsporing is aan die gang, insluitend by die myn waar die pasiënt werk:
Departement van Gesondheid in Noordwes op hoë gereedheidsgrondslag na cholera-geval in Bojanala [KLANK]
ENG LekgethwaneOnCholera