Skip to content

Kabinet verwelkom rekordgroei in toerisme met besoekersgetalle wat skerp styg [KLANK]

# Die Kabinet het die sterk groei in Suid-Afrika se toerismesektor verwelkom, met internasionale aankomste wat in April byna een-miljoen besoekers bereik het, die hoogste maandelikse toename ooit. Die minister in die Presidensie, Khumbudzo Ntshavheni, sê die sektor se groei word ondersteun deur uitgebreide internasionale lugroetes, insluitend nuwe en beter vlugte uit Europa en Suid-Amerika. Ntshavheni het bygevoeg verbeterde veiligheid en wetstoepassing dra by tot verhoogde besoekersvertroue:

ENG NtshavheniOnTourismGrowth