Skip to content

Kabinet steun Afrika-wye poging om Ebola-uitbreking te bekamp [KLANK]

# Die Kabinet het Suid-Afrika se belofte van ongeveer 95-miljoen-rand goedgekeur om ‘n reaksieplan dwarsoor die vasteland te ondersteun. Dit volg na die Ebola-uitbreking in dele van die Demokratiese Republiek die Kongo en Uganda. Die minister in die Presidensie, Khumbudzo Ntshavheni, het aan die media gesê die fondse sal bydra tot voorbereidings- en reaksiepogings regoor Afrika. Ntshavheni het Suid-Afrikaners gerusgestel daar is geen Ebola-risiko in Suid-Afrika nie:

ENG NtshavheniOnEbola