# Luitenant-kolonel Kwazikwakhe Sibiya van die Valke se Eenheid vir Ernstige Georganiseerde Misdaad in Durban het voor die Madlanga-kommissie getuig hy het destyds gedink daar is niks verkeerd met die besluit om 541 kilogram gekonfiskeerde kokaïen na Port Shepstone te verskuif nie. Kommissaris Sesi Baloyi was bekommerd dat beamptes wat die bewysstukke hanteer het, moontlik DNS- en vingerafdrukbewyse in die gedrang kon bring, al is beskermende handskoene deurgaans gedra. Sibiya het gesê sy rol was minimaal en hy het bloot ‘n opdrag uitgevoer:
Sibiya erken die verskuiwing van sakke kokaïen was verkeerd [KLANK]
ENG-Baloyi-SibiyaOnTampering