Skip to content

Sibiya ontken bewerings van betrokkenheid by kokaïendiefstal van 541-kilogram [KLANK]

# Kwazikwakhe Sibiya van die Valke se Eenheid vir Ernstige Georganiseerde Misdaad in Durban ontken dat hy betrokke was by ‘n bedrogspul wat gelei het tot die verdwyning van 541-kilogram kokaïen van 200-miljoen-rand. Daar is in Junie 2021 beslag gelê op die dwelm, maar dit het uit die Valke se pakkamer in Port Shepstone verdwyn. Sibiya het aan Sandile Khumalo van die Madlanga-kommissie gesê hy het ‘n opdrag van senior offisiere uitgevoer:

ENG-Khumalo-SibiyaOnTheft