Skip to content

Professor Axel Weber waarsku stygende wêreldwye ekonomiese wanbalanse wakker handelspanning aan [KLANK]

# Die president van die Goethe Universiteit in Duitsland se Sentrum vir Finansiële Studies, Axel Weber, waarsku stygende wêreldwye ekonomiese wanbalanse vuur handelspanning, finansiële onbestendigheid en beskermende handelsbeleide aan. Hy het tydens die Tito Mboweni-gedenklesing gesê opkomende ekonomieë is dikwels die eerste slagoffers wanneer wêreldwye likiditeit verskerp en geopolitieke spanning handel en kapitaalvloei ontwrig. Weber vra sterker internasionale samewerking, verhoogde belegging en gebalanseerde handel:

ENG-WeberOnTrade