# Die Vryheidsfront Plus sê hy is geskok dat drie van die Stad Johannesburg se watersuiweringsaanlegte verantwoordelik is vir sowat 90-miljoen liter onbehandelde riool wat elke dag in riviere invloei. Onbehandelde riool vloei suid in die Kliprivier, terwyl die meeste noord beweeg in die Jukskeirivier voordat dit in die Hartbeespoortdam invloei. ʼn VF Plus-woordvoerder, Cor Boer, sê boonop kan ses waterbehandelingsaanlegte in Johannesburg nie meer die toenemende riool-volumes verwerk nie:
VF Plus geskok oor Johannesburg se storting van 90-miljoen liter onbehandelde riool in riviere [KLANK]
AFR BoerONSewage