Skip to content

Gupta-gekoppelde R25-miljoen kontrak terug in hof met herregistrasie van Nulane-korrupsiesaak [KLANK]

# Die Nasionale Vervolgingsgesag het die Nulane-korrupsiesaak weer by die Bloemfonteinse Landdroshof in die Vrystaat registreer. Die saak hou verband met die beweerde onreëlmatige toekenning van ‘n kontrak van byna 25-miljoen-rand vir die provinsiale Landboudepartement aan die Gupta-gekoppelde Nulane Investments. Die woordvoerder van die Ondersoekdirektoraat Teen Korrupsie, Henry Mamothame, sê die saak sal in September terug wees in die hof:

ENG MamothameOnReEnrolment