Skip to content

Valke-bevelvoerder verdedig besluit oor berging van dwelms [KLANK]

# Die eenheidsbevelvoerder van die Valke in KwaZulu-Natal, Gavin Jacob het aan die Madlanga-kommissie gesê hy het ‘n opdrag aanvaar om ‘n groot beslaglegging van dwelms by die Valke-kantore in Port Shepstone te stoor omdat hy geglo het die fasiliteit was veilig. In reaksie op bewysleier Mahlape Sello se vrae, het Jacob gesê Brigadier Msizi Nyuswa het die stoorarea as ‘n kluis beskryf, wat hy as voldoende beskou het. Hy het volgehou dat hy niks onwettigs aan die opdrag gesien het nie:

ENG-Sello-JacobsOnInstruction