Skip to content

Ramaphosa sê stryd teen korrupsie noodsaaklik vir nasionale ontwikkeling

# President Cyril Ramaphosa het die regering se verbintenis tot die bestryding van korrupsie herbevestig, asook om die nalatenskap van staatskaping ten volle uit die weg te ruim. Ramaphosa het in reaksie op die debat oor die Presidensie se begrotingsrede in die Parlement gesê pogings is aan die gang om gesteelde openbare fondse te verhaal en instellings te versterk wat gedurende die staatskaping-era verswak is. Hy het verwys na meer as 17-miljard-rand wat reeds deur wetstoepassing teruggevorder is danksy die werk van die Staatskapingkommissie:

ENG RamaphosaOnPriority