# President Cyril Ramaphosa sê regeringshervormings begin vrugte dra, insluitend vordering in die vermindering van beurtkrag en die verbetering van belangrike infrastruktuur. Ramaphosa het tydens die debat oor die Presidensie se begrotingsrede in die Nasionale Vergadering aan lede van die Parlement gesê hernubare energie neem toe en nuwe beleggings in kragopwekking help om elektrisiteitsvoorsiening bestendig te maak. Hy het ook verbeterings in spoorweë en hawens uitgelig om die ekonomie te ondersteun:
Ramaphosa sê die herstel van elektrisiteit- en vervoernetwerke vorder [KLANK]
ENG RamaphosaOnProgress