# Die regering sê hy monitor steeds globale en binnelandse faktore wat brandstofkoste beïnvloed en die uitwerking daarvan op huishoudings en sakeondernemings. Dit volg na die jongste petrolprysverhoging van een-rand-43 sent per liter, terwyl diesel met soveel as drie-rand-23 sent per liter gedaal het. Die adjunkwoordvoerder van die regering, William Baloyi, sê pogings is aan die gang om verbruikers teen verdere brandstofprysstygings te beskerm:
Regering monitor globale en binnelandse faktore wat brandstofkoste beïnvloed [KLANK]
ENG BaloyiONDieselPrices