# Die Padvragvereniging sê die daling in die dieselprys sal effens verligting bring vir eienaars van swaar handelsvoertuie wat die afgelope maande verhoogde brandstofkostes gedra het. Hy sê die petrolprys-verhoging sal wel ʼn uitwerking hê op ligte handelsvoertuie. Petrol styg vandeesmaand met nog een-rand-43-sent per liter terwyl dieselpryse met tot drie-rand-23-sent per liter daal. Die vereniging se uitvoerende hoof, Gavin Kelly, sê die padvragbedryf beleef ʼn uitdagende bedryfsomgewing:
Padvragvereniging sê padvrag word in uitdagende omgewing bedryf [KLANK]
ENG KellyONDiesel