# Skole in die Eden- en Sentraal-Karoo-distrikte van die Wes-Kaap sal vandag en môre gesluit wees. Dit is weens die Suid-Afrikaanse Weerdiens wat ‘n oranje vlak 8-waarskuwing uitgereik het vir swaar reënval en moontlike wydverspreide oorstromings vir dele van die Wes- en Oos-Kaap. Die Wes-Kaapse LUR vir Onderwys, David Maynier, sê alle ander skole in die provinsie sal oop wees tensy goedkeuring vir sluiting verleen is, wat op individuele basis gedoen sal word:
Skole in die Eden- en Sentraal-Karoo-distrikte gesluit weens waarskuwing oor swaar reënval [KLANK]
ENG MaynierOnSchoolClosure