Skip to content

Ramaphosa vra dringende optrede rondom werkloosheid en uitdagings met dienslewering [KLANK]

# President Cyril Ramaphosa vra vir dringende optrede om werkloosheid te verminder en dienslewering te verbeter. Ramaphosa het tydens die stemming oor die presidensie se begroting in die Parlement gesê die regering moet vinniger beweeg om die ekonomie te laat groei, werk te skep en uitdagings op gebiede soos waterdienste en plaaslike regering aan te spreek. Hy het beklemtoon die verbetering van die ekonomie moet werklike voordele vir landsburgers inhou deur middel van werk en beter dienste:

ENG RamaphosaOnJobs