Skip to content

Ramaphosa sê Presidensie se begrotingsfokus is op ekonomiese hervorming en werkskepping [KLANK]

# President Cyril Ramaphosa sê die Presidensie sal fokus op die verbetering van koördinering regoor die regering om ekonomiese groei te bevorder, werk te skep, en armoede te verminder. Hy het die Presidensie se begrotingspos vir 2026/2027 in die Parlement ter tafel gelê, waarin hy die Presidensie se rol in die belyning van departemente en staatsentiteite uiteensit om beter lewering van nasionale prioriteite te verseker. Ramaphosa sê die fokus sluit ook die versterking van aanspreeklikheid in, die verbetering van besluitneming en die ondersteuning van ‘n meer bekwame en etiese staat:

ENG RamaphosaOnPresidencyBudget