Skip to content

Sander sê voor Madlanga-kommissie bewysstukke mag nooit deur beamptes vernietig word nie [KLANK]

# Adjudant-offisier Karl Sander van die Valke in KwaZulu-Natal het aan die Madlanga-kommissie gesê ondersoekbeamptes word nie toegelaat om bewysstukke te vernietig nie, en beklemtoon alle bewysstukke behoorlik bewaar en rekenskap van gegee word. Sander se getuienis is deel van ‘n ondersoek na die diefstal van meer as 500 kilogram kokaïen in 2021 uit ‘n Valke-bergingsfasiliteit in Port Shepstone. Hy het kommer uitgespreek oor die hanterin van bewysstukke en beweerde korrupsie binne wetstoepassingstrukture:

ENG-SanderOnExhibit