Skip to content

Emosionele Sander verneem hy is vrygespreek nadat hy verkeerdelik betrek is in ‘n poligraaftoets [KLANK]

# ‘n Adjudant-offisier van die Valke in KwaZulu-Natal, Karl Sander, het sy getuienis voor die Madlanga-kommissie afgesluit nadat hy verneem het hy is verkeerdelik betrek in ‘n poligraaftoets wat veroorsaak het dat hy uit sy pos verwyder is. Getuienisleier Lee Segeels-Ncube het onthul die Forensiese Wetenskaplaboratorium het ernstige foute ontdek. Die toets is ongeldig verklaar en Sander is vrygespreek. Segeels-Ncube sê die eksaminator is verbied om verdere poligraaftoetse uit te voer:

ENG-Segeels-NcubeOnSander