Skip to content

Wes-Kaapse leerder onder agt om Suid-Afrika te verteenwoordig in NASA-kompetisie in Amerika [KLANK]

# Die Wes-Kaapse LUR vir Onderwys, David Maynier, het ‘n graad 11-leerder aan die Mondale High School, Zayaan Abdurahman, gelukgewens nadat sy en sewe ander Suid-Afrikaanse leerders gekies is om volgende maand die Kennedy-ruimtesentrum te besoek. Sy het haar plek verdien deur die Suid-Afrikaanse Ruimte-ontwerpkompetisie, waar sy toekomstige ruimte-nedersettings ontwerp het. Zayaan sê sy is verheug oor die geleentheid om internasionaal mee te ding en NASA se geriewe in Amerika te besoek:

ENG AbdurahmanOnNASA