# Die Motorbedryf-personeelvereniging verwerp enige sprake van afleggings in die brandstofkleinhandelsektor na die jongste petrolprysverhoging van een-rand-43-sent per liter. Die vakbond voer aan dit is voortydig en onverantwoordelik om afleggings te oorweeg wanneer werkers reeds onder druk verkeer van hoë lewenskoste, skuld en werkloosheid. Die MISA-woordvoerder, Phakamile Hlubi-Majola waarsku afleggings sal verdere druk op werkers en hul gesinne plaas:
MISA sê werkers moenie betaal vir skommelinge in brandstofprys nie [KLANK]
ENG PhakamileOnJobCutsTalks