Skip to content

Valke-beampte ontken korrupsie-aantygings voor Madlanga-kommissie [KLANK]

#Adjudant-offisier Karl Sander van die Valke in KwaZulu-Natal het alle betrokkenheid by beweerde dwelmdiefstalle ontken en voor die Madlanga-kommissie getuig hy was met verlof toe beide die dwelmbeslaglegging en die daaropvolgende diefstal in Port Shepstone plaasgevind het. Hy het verder onthul dat hy voorheen ‘n poligraaftoets ondergaan het tydens ‘n ondersoek na die beweerde diefstal van sy koffiemasjien:

ENG-SanderOnGuns