Skip to content

Valke-beampte beskryf gesondheidsgevare van gekonfiskeerde dwelms [KLANK]

# Adjudant-offisier Karl Sander van die Valke in KwaZulu-Natal het voor die Madlanga-kommissie getuig dampe van groot hoeveelhede gekonfiskeerde Mandrax-tablette kan ernstige gesondheidsgevare inhou. Sander verduidelik polisiebewyssakke word gemaak van materiaal met fyn gaatjies wat moontlik dampe kan vrystel. Hy sê beamptes en doeanebeamptes wat betrokke was by ‘n groot dwelmbeslaglegging het siek geword, met van hulle wat in die hospitaal behandel moes word:

ENG-StanderOnDrugs