# Die minister van Landbou, John Steenhuisen, sê ‘n nuwe openbare-privaat biosekerheidsmodel sal bekendgestel word om langtermynbeheer van bek-en-klouseer te versterk. Steenhuisen sê die regering vorder goed in sy stryd teen die siekte, met 13,5-miljoen entstofdosisse wat verkry is en byna 4,4-miljoen diere wat reeds ingeënt is. Hy voeg by meer entstofdosisse het intussen in die land aangekom en bykomende voorraad word verwag, wat ondersteun wotf deur regulatoriese goedkeurings om die proses te bespoedig:
Minister Steenhuisen kondig vennootskapsplan aan om siektebeheer te versterk [KLANK]
ENG SteenhuisenOnBiosecurityPlan