Skip to content

Gesin verwelkom weiering van borgtog vir Getuie D se vermeende moordenaar [KLANK]

# Die gesin van die vermoorde verklikker en getuie, Marius van der Merwe, bekend as Getuie D voor die Madlanga-kommissie, verwelkom die weiering van borgtog aan die beskuldigde, Matipandile Sotheni. Die Landdroshof in Brakpan, Gauteng, is bekommerd dat Sotheni ‘n vlugrisiko kan wees en ‘n moontlike bedreiging inhou vir getuies. Van der Merwe is in Desember voor sy huis in Brakpan vermoor. Sy suster, Natasha, beskryf die uitspraak as ‘n klein oorwinning:

ENG-NatashaOnBail