# Die geskorste hoof van die KwaZulu-Natalse Valke, Lesetja Senona, sal Vrydag sy getuienis voor die Madlanga-kommissie hervat. Hy sou vandag verskyn, maar sy regspan het bykomende tyd versoek om sy verklaring voor te berei. Senona word betrek by die diefstal van 541-kilogram kokaïen uit ‘n pakkamer van die Valke in Port Shepstone in 2021. Die voorsitter, Mbuyiseli Madlanga, het hom beveel om sy verklaring teen môreaand in te dien:
Senona gaan Vrydag voor Madlanga-kommissie getuig [KLANK]
ENG-MadlangaOnSenona