# Die minister van Openbare Werke en Infrastruktuur, Dean Macpherson, het die Nasionale Tesourie om leiding gevra oor ‘n onafhanklike ondersoek na ‘n omstrede huurooreenkoms van 70-miljoen-rand vir ‘n leë gebou in Pretoria. ‘n Voorlopige verslag het bevind die Eiendomsbestuurshandelsentiteit het die huurkontrak in 2023 goedgekeur ten spyte van planne om die Departement van Openbare Ondernemings se huur in die gebou op te skort. Die minister beweer amptenare het probeer om die Nasionale Vervolgingsgesag se anti-korrupsie-eenheid daar te huisves. Hy sê elke amptenaar wat betrokke is moet verantwoording doen:
Macpherson vra ondersoek na R70-miljoen huurkontrak vir Pretoria-gebou [KLANK]
ENG-MacphersonOnPretoriaInvestigation