# Die minister van Bosbou, Visserye en die Omgewing, Willie Aucamp, het die Krugerwildtuin beskryf as ‘n nasionale bate van globale betekenis en ‘n sleuteldrywer vir toerisme, ekonomiese groei en werkskepping. Aucamp het tydens die park se eeufeesvieringe ‘n eeu van bewaringsprestasies geprys ten spyte van onlangse vloede. Hy het Suid-Afrikaners versoek om Kruger se nalatenskap te beskerm, sodat toekomstige geslagte kan baat vind by een van Afrika se mees ikoniese wildreservate:
Aucamp loof Krugerwildtuin se nalatenskap tydens eeufeesvieringe [KLANK]
ENG-AucampOnKruger