# Die waarnemende provinsiale kommissaris in KwaZulu-Natal, Phumelele Makoba waarsku daar sal streng opgetree word teen enige gewelddadige optrede wat verband hou met die All Truck Drivers Forum South Africa se betoging op die N2- en N3-snelweë vandag. Makoba sê planne is gereed en die situasie word dopgehou om wet en orde in die provinsie te handhaaf. Sy doen ‘n beroep op organiseerders om deur middel van dialoog betrokke te raak:
KZN-polisie waarsku teen wetteloosheid te midde van vragmotorbestuurders se betoging [KLANK]
ENG-MakobaOnProtest