Skip to content

OUTA waarsku vae ingrypings gaan nie Johannesburg se finansiële agteruitgang regstel nie [KLANK]

# Die Organisasie teen Belastingmisbruik sê Johannesburg se finansiële en diensleweringsuitdagings sal nie opgelos word deur onduidelike aankondigings of vae ingrypingsplanne nie. Dit kom terwyl Eskom en die Stad Johannesburg ‘n ooreenkoms oorweeg om die stad se groeiende skuld aan te spreek terwyl elektrisiteitsonderbrekings vir betalende kliënte vermy word. Julius Kleynhans van OUTA sê die sukses van enige ooreenkoms sal afhang van deursigtigheid, verantwoordbaarheid en duidelike maatreëls vir inkomsteherwinning:

AFR KleynhansOnVaguePlans