Skip to content

AfriForum eis deursigtigheid oor vuurwapenondersoek wat vasgeval het [KLANK]

# AfriForum sê selektiewe afdwinging van die wet ondermyn openbare vertroue in die regstelsel. Die organisasie is bekommerd oor vertragings in die ondersoek na die voormalige Johannesburgse burgemeester en burgemeesterskomiteelid vir Gemeenskapsontwikkeling, Thapelo Amad, nadat ‘n video wat wyd gedeel is op sosiale media na bewering wys hoe hy skote in die lug afvuur op ‘n begrafnis in Soweto. Jacques Broodryk van AfriForum sê niemand moet anders behandel word as gevolg van hul politieke verbintenisse nie:

AFR BroodrykOnSelectiveEnforcement