# President Cyril Ramaphosa sê grondhervorming gaan oor die herstel van waardigheid en die regstelling van ongeregtighede in die verlede. Die president het ‘n oorhandigingseremonie vir titelaktes in Setlagole in die Noordwes gelei. Meer as 300 huishoudings in Setlagole en Madibogo het titelaktes ontvang ingevolge die regering se grondhervormingsprogramme, terwyl boere volle eienaarskap van voorheen gehuurde staatsgrond gekry het. Ramaphosa het in sy hoofrede voortgesette ondersteuning en vinniger verwerking van uitstaande eise belowe:
Ramaphosa moedig voortgesette steun vir grondhervorming aan na titelaktes [KLANK]
ENG RamaphosaOnTitleDeeds