Skip to content

Saftu sê Suid-Afrikaanse Reserwebank se rentekoersverhoging is ekonomies roekeloos [KLANK]

# Die vakverbond Saftu sê die Reserwebank se Monetêre Beleidskomitee se besluit om rentekoerse met 25 basispunte tot sewe-persent te verhoog, is ekonomies roekeloos en maatskaplik vernietigend. Die basiese uitleenkoers is nou 10,5-persent. Saftu-woordvoerder Asive Dyani sê die besluit om koerse te verhoog is heeltemal verwyderd van die werklikheid van miljoene werkers en arm mense wat reeds gebuk gaan onder die las van werkloosheid, skuld, honger en stygende lewenskoste:

ENG DyaniONRates