Skip to content

COSATU verwelkom Johannesburg-begroting se fokus op werkers en hernuwing van middestad

# Die vakverbond Cosatu in Johannesburg verwelkom belangrike aspekte van die Stad Johannesburg se 2026/27-begroting, onder meer die Polities Gefasiliteerde Ooreenkoms wat salarisverskille onder munisipale werkers wil aanspreek. Die vakverbond sê regverdige vergoeding vir werkers moet gebalanseer word met fiskale dissipline. Cosatu ondersteun ook planne om die middestad te vernuwe en veiligheid te verbeter en sê hulle kan vervoerkoste vir werkers verminder. Hy is egter bekommerd oor stygende lewenskoste en hoër elektrisiteitstariewe.