# Die EFF-leier Julius Malema sê Afrika kan nie sê hy ondersteun bevryding ten volle terwyl Wes-Sahara se kwessies onopgelos bly nie. Hy het by die EFF se Afrikadag-beraad in Pretoria gepraat en gesê die Sahrawi-mense word deur Marokko beset en voer ʼn stryd vir selfbeskikking. Hy het ook gewaarsku dat konflik in lande soos die Demokratiese Republiek die Kongo, Soedan en Somalië streeksbestendigheid bedreig. Hy vra sterker Afrikaan-geleide instellings wat vrede bevorder en streeksamewerking om onbestendigheid aan te spreek:
Malema vra selfregering vir Wes-Sahara [KLANK]
ENG-MalemaOnAfricaStability