Skip to content

GOOD-party sê Kaapstad se begrotingsaanpassing weerspreek burgemeester se aansprake [KLANK]

# Die GOOD-party sê hy neem kennis van die Stad Kaapstad se hersiene 2026/2027 begrotingsaanpassings van burgemeester Geordin Hill-Lewis na die Wes-Kaapse Hooggeregshof se uitspraak oor die begrotingsraamwerk. Die metro het openbare deelname heropen oor die wysiging op sy City of Hope-begroting nadat die hof teen dele van die tariefstruktuur uitspraak gelewer het. Sandra Dickson van GOOD sê die burgemeester het inwoners herhaaldelik gewaarsku die uitspraak sal beteken armer huishoudings sal meer betaal, tog weerspreek die hersiene begroting dit:

ENG DicksonONBudget