Skip to content

AfriForum vra volledige inligting oor toelatingsbeleid van Johannesburgse Vereniging van Advokate [KLANK]

# AfriForum sê die Johannesburgse Vereniging van Advokate moet deursigtig wees oor sy toelatingsproses vir pupilskap na bewerings van rassediskriminasie. Die organisasie het gedetailleerde inligting aangevra wat terugdateer na 2016, insluitend aansoekergetalle, toelatingsyfers en die ras- en geslagsverdeling van kandidate. Dit vra ook vir duidelikheid of rasgebaseerde kriteria, kwotas of teikens in keurings gebruik is. Ernst van Zyl van AfriForum sê deursigtigheid is nodig om vertroue in die regsberoep te handhaaf:

AFR ErnstOnDisclosure