Skip to content

MISA vra vir strenger polisieoptrede teen ontvoering en losprysgevalle [KLANK]

# Die Motorbedryf-personeelvereniging is bekommerd oor die toenemende ontvoeringskrisis in Gauteng. Polisiestatistieke dui aan daar is gemiddeld 27 ontvoerings, rooftogte of losprysgevalle elke dag, met Gauteng wat meer as twee-duisend-400 gevalle in net drie maande aangeteken het. Phakamile Hlubi-Majola van die vereniging sê die misdade word meer professioneel georganiseer en bly ‘n ernstige bedreiging vir openbare veiligheid en die ekonomie, ten spyte van die skepping van ‘n gespesialiseerde polisie-eenheid:

ENG PhakamileOnKidnappings