Skip to content

GIWUSA vra noemenswaardige rentekoersverlagings en prysbeheer [KLANK]

# Die vakbond GIWUSA vra noemenswaardige rentekoersverlagings en uitgebreide prysbeheer voor môre se Monetêre Beleidskomitee-vergadering. Woordvoerder Mametlwe Sebei sê inflasie word aangevuur deur wêreldwye konflik sowel as brandstof- en elektrisiteitsprysverhogings, nie verbruikersbesteding nie. Hy voer aan hoër rentekoerse vererger huishoudelike skuld. Sebei sê die Reserwebank moet werkskepping voorrang gee en werkersklas-huishoudings ondersteun:

ENG SebeiOnCutsmp3