# Die regering het ingegryp om moontlike kragonderbrekings in Johannesburg te voorkom nadat Eskom gedreig het om elektrisiteit af te skakel weens die stad se skuld van vyf-miljard-rand. Die minister van Elektrisiteit en Energie, Kgosientsho Ramokgopa, het ‘n nuwe ingryping aangekondig wat ‘n afgesonderde betalingstelsel en ‘n nouer vennootskap tussen Eskom en City Power behels om inkomste te bestuur en te verseker dat betalings gemaak word. Ramokgopa het aan die media gesê die stad is te belangrik om te misluk gegewe sy rol in die ekonomie:
Elektrisiteitkrisis in Johannesburg afgeweer met minister se aankondiging van nuwe reëling om kragvoorsiening te verseker [KLANK]
ENG RamokgopaOnNewDeal