# AfriForum sê owerhede moet dringend ‘n duidelike veiligheidsplan vir die Krugerwildtuin instel na die moord op ‘n egpaar van Mosselbaai. Die organisasie vra sterker patrollies, vinniger noodreaksiestelsels en verbeterde kommunikasiekanale vir besoekers. Hy het ook aangebied om te help met hommeltuigmonitering om sekerheids-maatreëls te verbeter. Woordvoerder Lambert de Klerk sê dringende optrede is nodig om openbare vertroue te herstel en besoekers beter te beskerm:
AfriForum bied hommeltuigondersteuning ná noodlottige voorval in Kruger-wildtuin [KLANK]
AFR LambertOnDroneSupport