Skip to content

Ramaphosa vra vir billike toegang tot diagnose, entstof en behandeling [KLANK]

# President Cyril Ramaphosa sê Afrika kan nie voortgaan om dodelike epidemies in die gesig te staar sonder billike toegang tot diagnose, entstof en behandeling nie. Die Wêreldgesondheidsorganisasie sê dit kan tot nege maande duur voordat ‘n entstof gereed is vir die Bundibugyo-stam van Ebola, wat ‘n uitbreking in die Demokratiese Republiek die Kongo en Uganda veroorsaak het. Ramaphosa het gister virtueel deelgeneem aan ‘n hoëvlak-vergadering van Afrika-gesondheidsministers en gesê dat hoewel daar geen terapeutiese middels en entstowwe is nie, daar rede is om hoopvol te wees:

ENG RamaphosaOnVaccines