Skip to content

Afrikadag 2026: Vakbond sê water- en sanitasie-mislukkings ondermyn waardigheid en dienslewering [KLANK]

# Die Vereniging van Staatsamptenare doen ‘n beroep op die regering om dringend aandag te skenk aan die gebrek aan water en sanitasie in gemeenskappe, want dit ondermyn waardigheid en dienslewering. Afrikadag word vandag gevier met die Afrika-Unie se tema, Assuring Sustainable Water Availability and Safe Sanitation Systems to Achieve the Goals of Agenda 2063. Die vakbond se woordvoerder, Claude Naicker sê ‘n gebrek aan behoorlike sanitasie ondermyn steeds die waardigheid, gesondheid en veiligheid van leerders en onderwysers in openbare skole:

ENG NaickerONAfricaDay