# Die DA sê die Wes-Kaap gaan swaar ekonomiese verliese en ‘n groeiende humanitêre krisis moet hanteer, na die onlangse vloede. Volgens die party is meer as twee-duisend plaaswerkers en hul gesinne in die Kaapse Wynland ontwortel, terwyl plase, wingerde, boorde en plattelandse infrastruktuur ernstig beskadig is. Noko Masipa van die DA sê elektrisiteitsprobleme bedreig uitvoervrugte in koelkamers, wat werkgeleenthede en internasionale handel in gevaar stel:
DA waarsku Wes-Kaapse landbou verwoes en plaaswerkers ontheem na Mei-vloede [KLANK]
ENG MasipaOnDevastation