# Die Gautrein-bestuursagentskap gaan ‘n nuwe aanvraagdiens bekendstel om toegang tot stasies in Gauteng te verbeter. Die toepassing-gebaseerde stelsel, genaamd Gau Express, sal pendelaars intyds met bestuurders verbind om eerste- en laaste-myl-reisuitdagings aan te spreek. Albi Modise van die agentskap sê die diens is daarop gemik om reise na en van Gautrein-stasies geriefliker, betroubaarder en veiliger te maak:
Groot verandering vir Gautrein-pendelaars met nuwe mobiele diens wat makliker verbindings tussen stasies aanbied [KLANK]
ENG ModiseOnGauExpress