# Die GOOD-party sê die Stad Tshwane se 2026/2027 konsepbegroting dui op die voortgesette verbetering in die metro se finansies. Die begroting, wat ‘n bedryfsinkomste van 57,1-miljard-rand en uitgawes van 55,6-miljard-rand insluit, gee voorrang aan onder andere finansiële bestendigheid, ekonomiese herlewing en beleggingsaantrekking. Sarah Mabotsa van die party sê Tshwane se groei en herstel word duidelik gesien in die toenemende beleggersvertroue in die privaat sektor:
GOOD-party sê Tshwane se finansiële posisie verbeter steeds [KLANK]
ENG MabotsaONBudget