Skip to content

Mbeki waarsku om nie Afrika-migrante verantwoordelik te hou vir Suid-Afrika se ekonomiese en maatskaplike probleme nie [KLANK]

# Oudpresident Thabo Mbeki het die toenemende teen-migrante-sentiment in Suid-Afrika veroordeel. Dit is te midde van wydverspreide optogte teen ongedokumenteerde migrante. Suid-Afrika is die tuiste van na raming drie-miljoen migrante. Die regering hersien tans sy immigrasiebeleid om migrasiedruk beter te bestuur en grensbeheer te versterk. Mbeki het gister tydens ‘n openbare bespreking oor migrasie en Afrika-integrasie gewaarsku om nie Afrika-migrante verantwoordelik te hou vir Suid-Afrika se ekonomiese en maatskaplike probleme nie:

ENG MbekiOnAfricans